Tim Berners-Lee

Tim Berners-Lee
Tim Berners-Lee in 2014
Gebore
Timothy John Berners-Lee

8 Junie 1955
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepRekenaarwetenskaplike
Bekend virUitvinding van die wêreldwye web
EggenootRosemary Leith
Ouer(s)Conway Berners-Lee
Mary Lee Woods

Tim Berners-Lee (gebore 8 Junie 1955 in Londen, Engeland) is 'n Britse uitvinder wat die wêreldwye web (www) in 1991 begin het. Hy word daarom as die vader van die Web beskou. Hy het sy idee gratis tot almal se beskikking gestel en geen patentreg daarop uitgeneem nie.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search